top of page

What a feast!

  • Wally en Lia
  • Nov 19, 2017
  • 1 min read

Wat 'n fees! Die naweek was so lekker, so rustig en het so lank gevoel Die dam, die lammers voer, die olywe en die roetes was hoogtepunte! Die sterre kyk en braai gaan ons mis! Ons sal dit maar gereeld moet doen...


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
bottom of page