May 30, 2019

Dit was-soos altyd, 'n wonderlike ervaring by julle! Dankie vir julle ongelooflike en warm gasvryheid_my hart is vol, vol, vol...

May 30, 2019

Dankie dat ek kon deel in vrede, rustigheid en God se ongelooflike liefde

May 12, 2019

Thank you once again for this 'piece of heaven' as well as the 'Peace of heaven' we were able to enjoy here

May 3, 2019

Waardeer alles! Van die ongelooflike mooi buite, die oppas van God se skepping en sy mense. die uitstort van liefde en vrede wat ons by julle albei ontvang het.. 

April 28, 2019

Thank you two for a lovely short stay! You have such a beautiful farm-it would be nice to spend more time exploring on another visit. we were very comfortable here, and dinner last night was delicious. Thanks for sharing your little paradise. 

Richard and Monica (Nether...

February 22, 2019

Goeie gons, ek weet nie eers waar om te begin nie..hierdie is soss 'n lushof. Jesubriefies is oral te lees en te ervaar. dankie dat julle met oop hande leef Hierdie is nie 'n totsiens nie, net to-weer-siens

February 10, 2019

Thank you from the bottom of my heart for your generosity in sharing all the good gifts God has bestowed on you

February 6, 2019

My hart jubel oor die kosbare tyd wat ek in julle paradys kon vertoef...